Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
'n Rijksmonument (letterlik ryksmonument in Afrikaans) is in Nederland 'n saak ((oorblyfsel van 'n) bouwerk of objek) wat van algemene belang is weens die skoonheid, die betekenis vir die wetenskap of die kultuurhistoriese waarde daarvan. 'n Monument moet minstens 50 jaar oud wees vir opname.
Amsterdam het tans die meeste ryksmonumente (7 385).