Rik Mayall | |
Geboortenaam | Richard Michael Mayall |
---|---|
Geboorte | 7 Maart 1958 |
Sterfte | 9 Junie 2014 (op 56) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rik Mayall (7 Maart 1958 – 9 Junie 2014) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente An American Werewolf in London (1981) en Drop Dead Fred (1991), en in die televisiereeks The Young Ones (1982).