Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rikke Louise Andersson | |
Geboorte | 13 Maart 1972 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rikke Louise Andersson (gebore 13 Maart 1972) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Nightwatch (1994), Bleeder (1999), en In a Better World (2010), en in die televisiereeks Kødkataloget (2013).