Riller

Alfred Hitchcock was een van die groot eksponente van die genre.

'n Riller is 'n genre van rolprente en verhale waar angs by die kyker of leser gewek word. 'n Meeslepende atmosfeer van afwagting word geskep. Dit gaan gewoonlik gepaard met spanning, opwinding en die bonatuurlike.

In die geval van rolprente word 'n riller 'n gruwelrolprent of gruwelfilm genoem.

Voorbeelde van Afrikaanse rillers:


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne