Die Maleisiese ringgit is die geldeenheid van Maleisië. Een ringgit is 'n honderd sen. Munte in sirkulasie is: 5, 10, 20, 50 sen en 1 ringgit. Die papiergeld is beskikbaar in 1, 5, 10, 20, 50 en 100 ringgit.
Eerste reeks[1] | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Beeld | Waarde | Hoofkleur | Beskrywing | Uitreikings- datum | ||
Voor | Agter | Voor | Agter | |||
$1 | Blou | Tuanku Abdul Rahman (1895–1960) | Central Bank of Malaysia Logo, die Kijang Emas | Junie 1967 | ||
$5 | Groen | |||||
$10 | Rooi | |||||
$50 | Blou/grys | |||||
$100 | Violet | |||||
$1000 | pers/groen | Parlementsgebou in Kuala Lumpur | 2 September 1968 |