Rio | |
---|---|
![]() | |
Regisseur | Carlos Saldanha |
Produksieleier | Bruce Anderson John C. Donkin |
Draaiboek | Don Rhymer Joshua Sternin Jennifer Ventimilia Sam Harper Jared Stern |
Met | |
Musiek deur | John Powell |
Redigeerder | Harry Hitner |
Ateljee | Blue Sky Studios 20th Century Fox Animation |
Verspreider | 20th Century Fox |
Speeltyd | 96 min |
Land | Verenigde State |
Taal | Engels[1] |
Begroting | VS$90 miljoen[2] |
Bruto wins | VS$484.6 miljoen[3] |
Rio is 'n rekenaargeanimeerde gesins-/buddy-rolprent van 2011 wat deur Carlos Saldanha geregisseer is en onder andere die stemme van Jesse Eisenberg en Anne Hathaway gebruik.