Rio Tinto plc | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1873 |
Hoofkantoor | Londen, Engeland en Melbourne, Victoria, Verenigde Koninkryk en Australië |
Sleutelpersone | Jan du Plessis (voorsitter van die Raad) Sam Walsh (hoof uitvoerende beampte)[1] |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Metale en mynbou |
Produkte | Ystererts, bauxiet, aluminium, koper, molibdeen, goud, diamante, steenkool, uraan, titaandioksied, boraten, tafelsout en talk |
Inkomste | $51,171 miljard[2] (2013) |
Bedryfsinkomste | $7,430 miljard[2] (2013) |
Netto inkomste | $1,079 miljard[2] (2013) |
Dogter- maatskappye | Rio Tinto Alcan |
Webwerf | riotinto.com |
Rio Tinto is 'n multinasionale mynbougroep wat in 1873 gestig is. Dit is die derde grootste steenkoolmaatskappy in die wêreld teen 2008.[3] Sedert 1995 is Rio Tinto 'n dubbelgenoteerde maatskappy. Rio Tinto Limited, voorheen bekend as Conzinc Riotinto of Australia (CRA) is op die Australiese beurs genoteer en Rio Tinto plc (voorheen RTZ) is op die Londense asook die New Yorkse beurse genoteer. Die twee maatskappye word as 'n enkele ekonomiese eenheid bestuur deur 'n gesamentlike raad met 'n aandeel in elke maatskappy wat die eienaar dieselfde stemreg en reg op diwidende verleen. RTZ aandeelhouers het sowat 76,7 persent van die nuwe eenheid uitgemaak wat hoofsaaklik uit Londen bestuur word.