Rip Taylor

Rip Taylor
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Charles Elmer Taylor Jr.
Geboorte (1934-01-13)13 Januarie 1934
Washington, DC, Verenigde State
Sterfte 6 Oktober 2019 (op 85)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1961–2019
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rip Taylor (13 Januarie 1934 – 6 Oktober 2019) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente DuckTales the Movie: Treasure of the Lost Lamp (1990), Wayne's World 2 (1993), en Indecent Proposal (1993), en in die televisiereeks The Brady Bunch Variety Hour (1976).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne