Rita Johnson

Rita Johnson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rita Ann Johnson
Geboorte (1913-08-13)13 Augustus 1913
Sterfte 31 Oktober 1965 (op 52)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rita Johnson (13 Augustus 1913 – 31 Oktober 1965) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente 6,000 Enemies (1939), They Won't Believe Me (1947), The Big Clock (1948), en Sleep, My Love (1948).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne