Rita Moreno

Rita Moreno
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rosa Dolores Alverío
Geboorte 11 Desember 1931 (1931-12-11) (93 jaar oud)
Humacao, Puerto Rico
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1943–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rita Moreno (gebore 11 Desember 1931) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The King and I (1956) en West Side Story (1961), en in die televisiereekse Where on Earth Is Carmen Sandiego? (1994) en Oz (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne