Riviersonderend (rivier)

Riviersonderend
Oorsprong Hottentots-Hollandberge
Monding Breederivier
Stroomgebied Suid-Afrika
Lengte 135 km
Stroomgebiedopp. 2 217 vk.km

Die Sonderendrivier (ook Riviersonderend) loop ooswaarts deur die distrikte van Caledon en Swellendam en ten suide van die Riviersonderendberge. Dit vloei 16 km wes van Swellendam in die Breederivier, waarvan dit die belangrikste sytak is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne