Roald Dahl | |
---|---|
Roald Dahl in 1954 | |
Gebore | 13 September 1916 |
Sterf | 23 November 1990 (op 74) |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Beroep | Romanskrywer, digter, draaiboekskrywer |
Bekend vir | Charlie and the Chocolate Factory, James and the Giant Peach, Fantastic Mr Fox, Matilda, The Witches, The Twits, The BFG, The Gremlins, George's Marvellous Medicine, Danny, the Champion of the World, The Wonderful Story of Henry Sugar and Six More, My Uncle Oswald, Tales of the Unexpected |
Eggenoot | Patricia Neal (1953–1983 geskei) Felicity Ann d'Abreu Crosland (1983–1990, sy dood) |
Kinders | Olivia Twenty (1955–1962) Chantal Tessa Sophia (* 1957) Theo Matthew (* 1960) Ophelia Magdalena (* 1964) Lucy Neal (* 1965) |
Ouer(s) | Harald Dahl Sofie Magdalene Dahl (née Hesselberg) |
Webwerf | www.roalddahl.com |
Roald Dahl (1916–1990) was 'n Walliese romanskrywer, en kortverhaalskrywer, wat befaamd geraak het in die veertigerjare van die twintigste eeu weens sy kinder- en volwasse verhale. Sy kinderboeke, soos Charlie and the Chocolate Factory en James and the Giant Peach, is tegelyk snaaks en vreesaanjaend.[1]