Rob Corddry
|
|
Geboortenaam
|
Robert William Corddry
|
Geboorte
|
4 Februarie 1971 (1971-02-04) (54 jaar oud)
|
Nasionaliteit
|
Amerikaans
|
Kinders
|
2
|
Beroep(e)
|
Akteur, skrywer, en vervaardiger
|
Aktiewe jare
|
1998–nou
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
Rob Corddry (gebore 4 Februarie 1971) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hot Tub Time Machine (2010), Warm Bodies (2013), en Hot Tub Time Machine 2 (2015), en in die televisiereeks Childrens Hospital (2008).