Rob Estes

Rob Estes
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Estes
Geboorte 22 Julie 1963 (1963-07-22) (61 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Mason (son)[1][2][3]
Maya (daughter)[1][2][3]
Makai (son)[3][4]
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1980–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rob Estes (gebore 22 Julie 1963) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Silk Stalkings (1991), Melrose Place (1992), en 90210 (2008).

  1. 1,0 1,1 Silverman, Stephen M. (26 Januarie 2006). "Former Melrose Place Duo Set for Divorce". People. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Oktober 2012. Besoek op 5 April 2013.
  2. 2,0 2,1 Nancy Mills (13 Mei 2011). "Rob Estes, growing in new directions". USA Today. Besoek op 5 April 2013.
  3. 3,0 3,1 3,2 "'Melrose Place': Where Are They Now?". MSN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Februarie 2014. Besoek op 5 April 2013.
  4. "Biography for Rob Estes". Internet Movie Database. Besoek op 5 April 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne