Rob Morrow

Rob Morrow
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Alan Morrow
Geboorte 21 September 1962 (1962-09-21) (62 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rob Morrow (gebore 21 September 1962) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Quiz Show (1994) en Maze (2000), en in die televisiereekse Northern Exposure (1990) en Numb3rs (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne