Rob Paulsen

Rob Paulsen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Fredrick Paulsen III
Geboorte 11 Maart 1956 (1956-03-11) (68 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1980–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rob Paulsen (gebore 11 Maart 1956) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Animaniacs (1993), Pinky and the Brain (1995), en Teenage Mutant Ninja Turtles (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne