Robbie Amell

Robbie Amell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Patrick Amell
Geboorte 21 April 1988 (1988-04-21) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robbie Amell (gebore 21 April 1988) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Duff (2015) en ARQ (2016), en in die televisiereeks The Tomorrow People (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne