Robby Benson

Robby Benson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robin David Segal
Geboorte 21 Januarie 1956 (1956-01-21) (69 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1965–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robby Benson (gebore 21 Januarie 1956) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente One on One (1977) en Beauty and the Beast (1991), en in die televisiereekse The Ed Sullivan Show (1948) en Friends (1994).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne