Robert Adamson (akteur)

Robert Adamson
Geboortenaam Robert Gillespie Adamson IV
Geboorte 11 Julie 1985 (1985-07-11) (39 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Adamson (gebore 11 Julie 1985) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente It's Complicated (2009) en Pop Star (2013), en in die televisiereeks Hollywood Heights (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne