Robert Armstrong (akteur)

Robert Armstrong
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1919–1966
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Armstrong (20 November 1890 – 20 April 1973) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente King Kong (1933), The Son of Kong (1933), 'G' Men (1935), en Mighty Joe Young (1949).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne