Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robert Baker | |
Geboorte | 15 Oktober 1979 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robert Baker (gebore 15 Oktober 1979) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Old School (2003), Out of Time (2003), Indiana Jones and the Kingdom of the Crystal Skull (2008), en The Lone Ranger (2013).