Robert Browning | |
---|---|
Robert Browning om en by 1888 | |
Gebore | 7 Mei 1812 |
Sterf | 12 Desember 1899 (op 87) |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Beroep | Digter |
Bekend vir | The Ring and the Book, Men and Women, The Pied Piper of Hamelin, Porphyria's Lover, My Last Duchess |
Eggenoot | Elizabeth Barrett Browning |
Ouer(s) | Sarah Anna (née Wiedemann) Robert Browning |
Handtekening | |
Robert Browning (7 Mei 1812 – 12 Desember 1889) was 'n Engelse digter en toneelskrywer wie se meesterskap van versdrama, veral dramatiese monoloë, hom een van die voorste Victoriaanse digters gemaak het.[1] Werke soos The Ring and the Book en Home Thoughts from Abroad het uit sy pen verskyn. Hy was met die digter Elizabeth Barrett Browning getroud.[2]