Robert Culp

Robert Culp
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Martin Culp
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Culp (16 Augustus 1930 – 24 Maart 2010) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Hickey & Boggs (1972) en in die televisiereekse I Spy (1965) en The Greatest American Hero (1981).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne