Robert Davi

Robert Davi
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert John Davi
Geboorte 26 Junie 1951 (1951-06-26) (73 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1977–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Davi (gebore 26 Junie 1951) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Goonies (1985), Die Hard (1988), Licence to Kill (1989), en The Expendables 3 (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne