Robert Douglas
|
Geboortenaam
|
Robert Douglas Finlayson
|
Geboorte
|
(1909-11-09)9 November 1909
|
Sterfte
|
11 Januarie 1999 (op 89)
|
Nasionaliteit
|
Engels
|
Beroep(e)
|
Regisseur, akteur, en vervaardiger
|
Aktiewe jare
|
1927–1982
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
Robert Douglas (9 November 1909 – 11 Januarie 1999) was 'n Engelse regisseur, akteur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Adventures of Don Juan (1948), The Fountainhead (1949), Helen of Troy (1956), en Tarzan, the Ape Man (1959).