Robert Forster

Robert Forster
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Wallace Forster, Jr.
Geboorte 13 Julie 1941 (1941-07-13) (83 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1967–2019
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Forster ( 13 Julie 1941 - 11 Oktober 2019) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jackie Brown (1997), Mulholland Dr. (2001), The Descendants (2011), en Olympus Has Fallen (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne