Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robert Gant | |
![]() | |
Geboortenaam | Robert John Gonzalez |
---|---|
Geboorte | 13 Julie 1968 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robert Gant (gebore 13 Julie 1968) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Popular (1999), Queer as Folk (2000), Supergirl (2015), en 13 Reasons Why (2017).