Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robert Goulet | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 3, insluitende Nicolette Goulet |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robert Goulet (26 November 1933 – 30 Oktober 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Scrooged (1988), Beetlejuice (1988), The Naked Gun 2½: The Smell of Fear (1991), en Fear and Loathing in Las Vegas (1998).