Robert Guillaume | |
![]() | |
Geboortenaam | Robert Peter Williams |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 5 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1959–2014 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robert Guillaume (30 November 1927 – 24 Oktober 2017) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Lion King (1994) en Big Fish (2003), en in die televisiereekse Benson (1979) en Sports Night (1998).