Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robert Hooks | |
![]() | |
Geboortenaam | Robert Dean Hooks |
---|---|
Geboorte | 18 April 1937 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Kevin Hooks |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robert Hooks (gebore 18 April 1937) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Trouble Man (1972), Star Trek III: The Search for Spock (1984), Passenger 57 (1992), en Posse (1993).