Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robert Joy | |
![]() | |
Geboorte | 17 Augustus 1951 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 1974–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robert Joy (gebore 17 Augustus 1951) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Land of the Dead (2005), The Hills Have Eyes (2006), Aliens vs. Predator: Requiem (2007), en Superhero Movie (2008).