Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robert Keith | |
![]() | |
Geboortenaam | Rolland Keith Richey |
---|---|
Geboorte | 10 Februarie 1898 |
Sterfte | 22 Desember 1966 (op 68) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Brian Keith (1921–1997) |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robert Keith (10 Februarie 1898 – 22 Desember 1966) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Woman on the Run (1950), Young at Heart (1954), Guys and Dolls (1955), en Written on the Wind (1956).