Robert Livingston (akteur)

Robert Livingston
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Edward Randall
Geboorte (1904-12-09)9 Desember 1904
Sterfte 7 Maart 1988 (op 83)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Livingston (9 Desember 1904 – 7 Maart 1988) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Bold Caballero (1936), The Three Mesquiteers (1936), Daredevils of the Clouds (1948), en Money Train (1995).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne