Robert Morse

Robert Morse
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Allen Morse
Geboorte 18 Mei 1931
Newton, Massachusetts, Verenigde State
Sterfte 20 April 2022 (op 90)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1953-2022
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Morse (18 Mei 1931-20 April 2022) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Loved One (1965) en How to Succeed in Business Without Really Trying (1967), en in die televisiereekse American Playhouse (1981) en Mad Men (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne