Robert Newton

Robert Newton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Guy Newton
Geboorte (1905-06-01)1 Junie 1905
Sterfte 25 Maart 1956 (op 50)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Newton (1 Junie 1905 – 25 Maart 1956) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Jamaica Inn (1939), This Happy Breed (1944), Blackbeard, the Pirate (1952), en Around the World in 80 Days (1956).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne