Robert Oliveri

Robert Oliveri
Geboortenaam Robert Dane Oliveri
Geboorte 28 April 1978 (1978-04-28) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Oliveri (gebore 28 April 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Honey, I Shrunk the Kids (1989), Edward Scissorhands (1990), en Honey I Blew Up the Kid (1992), en in die televisiereeks American Playhouse (1981).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne