Robert Paige

Robert Paige
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Arthur Paige
Geboorte (1911-12-02)2 Desember 1911
Sterfte 21 Desember 1987 (op 76)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Paige (2 Desember 1911 – 21 Desember 1987) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Highway Patrol (1938), Flying G-Men (1939), Son of Dracula (1943), en Blonde Ice (1948).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne