Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robert Pastorelli | |
Geboortenaam | Robert Joseph Pastorelli |
---|---|
Geboorte | 21 Junie 1954 |
Sterfte | 8 Maart 2004 (op 49) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 dogters |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1982–2004 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robert Pastorelli (21 Junie 1954 – 8 Maart 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Beverly Hills Cop II (1987), Dances with Wolves (1990), Striking Distance (1993), en Eraser (1996).