Robert Rusler

Robert Rusler
Geboorte 20 September 1965 (1965-09-20) (59 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Rusler (gebore 20 September 1965) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Weird Science (1985), A Nightmare on Elm Street 2: Freddy's Revenge (1985), en Thrashin' (1986).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne