Robert Taylor (Australiese akteur)

Robert Taylor
Geboortenaam Robert John Taylor
Geboorte 7 Julie 1963 (1963-07-07) (61 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Taylor (gebore 7 Julie 1963) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Matrix (1999), Vertical Limit (2000), Kong: Skull Island (2017), en The Meg (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne