Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robert Walden | |
Geboortenaam | Robert Wolkowitz |
---|---|
Geboorte | 25 September 1943 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robert Walden (gebore 25 September 1943) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Everything You Always Wanted to Know About Sex * But Were Afraid to Ask (1972) en All the President's Men (1976), en in die televisiereekse Lou Grant (1977) en Brothers (1984).