Robert Walker (akteur, gebore 1940)

Robert Walker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Hudson Walker Jr.
Geboorte 15 April 1940 (1940-04-15) (84 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 7
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Walker (gebore 15 April 1940) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Ceremony (1963), Ensign Pulver (1964), en Easy Rider (1969), en in die televisiereeks Star Trek (1966).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne