Robert Webb

Robert Webb
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 29 September 1972 (1972-09-29) (52 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Webb (gebore 29 September 1972) is 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Confetti (2006) en in die televisiereekse Peep Show (2003), That Mitchell and Webb Look (2006), en Back (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne