Robert Wisdom

Robert Wisdom
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Ray Wisdom
Geboorte 14 September 1953 (1953-09-14) (71 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Wisdom (gebore 14 September 1953) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Face/Off (1997), Ray (2004), The Dark Knight Rises (2012), en The Loft (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne