Robert E. Lee

Robert Edward Lee
Robert E. Lee

Bynaam(e) "The Marble Man"
Geboortedatum 19 Januarie 1807
Geboorteplek Stratford Hall, Virginië, VSA
Sterfdatum 12 Oktober 1870 (63 jaar oud)
Sterfplek Lexington, Virginië, VSA
Lojaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Gekonfedereerde State
Diens/Tak Amerikaanse weermag
Gekonfedereerde weermag
Jare in diens 1829–1861 (VS-weermag)
1861–1865 (CS-weermag)
Rang Kolonel (VS-weermag)
Generaal (CS-weermag)
Eenheid Superintendent, VSA Militêre Akademie
Weermag van Noord-Virginië
Veldslae/oorloë Meksikaans-Amerikaanse Oorlog
John Brown's raid on Harpers Ferry
Amerikaanse Burgeroorlog
Ander werk President van Washington en Lee Universiteite

Robert Edward Lee (19 Januarie 180712 Oktober 1870) was 'n Amerikaanse soldaat en opvoeder. Hy het bekend geraak tydens die Amerikaanse Burgeroorlog.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne