Roberto Baggio in 2013 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Roberto Baggio | ||
Gebore | 18 Februarie 1967 | ||
Geboorteplek | Caldogno, Italië | ||
Lengte | 1,74 m | ||
Speelposisie | Vorentoe/Aanvallende middelveldspeler | ||
Jeugloopbaan | |||
1974–1980 | Caldogno | ||
1980–1982 | LR Vicenza | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1982–1985 | LR Vicenza | 36 | (13) |
1985–1990 | Fiorentina | 94 | (39) |
1990–1995 | Juventus | 141 | (78) |
1995–1997 | Milan | 51 | (12) |
1997–1998 | Bologna | 30 | (22) |
1998–2000 | Internazionale | 41 | (9) |
2000–2004 | Brescia | 95 | (45) |
Totaal | 488 | (218) | |
Nasionale span | |||
1984 | Italië O16[1] | 4 | (3) |
1988–2004 | Italië | 56 | (27) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga.. † Kere uitgedraf (Doele). |
Roberto Baggio (gebore 18 Februarie 1967 in Caldogno) is 'n voormalige Italiaanse professionele sokkerspeler. Hy was 'n aanvaller met 'n uitstekende trap-tegniek. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 verloor hy die toernooi vir sy land nadat hy die laaste strafskop in die eindstryd mis.