Roberto Rossellini | |
![]() | |
Geboortenaam | Roberto Gastone Zeffiro Rossellini |
---|---|
Geboorte | Rome, Koninkryk Italië | 8 Mei 1906
Sterfte | 03 Junie 1977 (op 71) Rome, Italië |
Beroep(e) | Regisseur, vervaardiger, draaiboekskrywer |
Aktiewe jare | 1982–1993 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Roberto Gastone Zeffiro Rossellini[1][2] (8 Mei 1906 – 3 Junie 1977) was ’n Italiaanse regisseur, vervaardiger en draaiboekskrywer. Hy was een van die regisseurs van die Italiaanse neorealistiese rolprentbeweging en het met prente soos Roma città aperta (Rome, Oop Stad, 1945) daartoe bygedra.