Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robin Cook | |
---|---|
![]() Robin Cook in Warskou (2008) | |
Gebore | Robert Brian Cook 4 Mei 1940 |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | skrywer, dokter |
Ouer(s) | Edgar Lee Cook Audrey Cook |
Webwerf | robincook |
Robert Brian "Robin" Cook (gebore 4 Mei 1940)[1] is 'n Amerikaanse dokter en romanskrywer wat skryf oor medisyne en onderwerpre wat openbare gesondheid beïnvloed.
Hy is veral bekend vir die kombinasie van mediese onderwerpe met die riller-genre. Baie van sy boeke is topverkopers op die New York Times-topverkoperlys. Verskeie van sy boeke verskyn ook in Reader's Digest. Sy boeke het wêreldwyd bykans 400 miljoen eksemplare verkoop.
<ref>
tag; no text was provided for refs named Stookey