Rocco Siffredi | |
Siffredi in Januarie 2010 op die AVN-toekenningsaand in Las Vegas.
| |
Geboortenaam | Rocco Antonio Tano[1] |
---|---|
Alias | Rocko Sifreddi, Rocco de Milano, Rocko Siffredi, Rocco Fiffreddi, Rocco Siffredy, Tano Rocco, Rocco Daryl Tano Jr., Rocco Daryl Tano, Rocco Ziffredi, Roco, Rocky Siffreddy, Rocco Sieffredi, Rocco Sifredi, Rocco Tano[1] |
Geboorte | 4 Mei 1964 Ortona, Italië[1] |
Nasionaliteit | Italiaans |
Lewensmaat | Rosa Caracciolo (1993-) |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Pornoster, model |
Rolprente | Buttman's Ultimate Workout, Tarzan X: Shame of Jane, Fashionistas |
Webwerf | www.roccosiffredi.com |
Toekennings | Beste akteur: AVN-prys (1993, 1996, 2003) |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rocco Siffredi (gebore Rocco Antonio Tano; 4 Mei 1964) is ’n Italiaanse porno-akteur, -regisseur en -vervaardiger wat bekend is vir sy rowwe sekstonele.[2][3]
Sy verhoognaam kom van die karakter Roch Siffredi, wat deur Alain Delon vertolk is in die Franse gangsterfliek Borsalino (1970).[4] Siffredi het al in meer as 1 300 pornografiese rolprente gespeel en is bekend as die "Italiaanse hings".[1]
{{cite news}}
: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)