Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rochelle Hudson | |
![]() | |
Geboortenaam | Rochelle Elizabeth Hudson |
---|---|
Geboorte | 6 Maart 1916 |
Sterfte | 17 Januarie 1972 (op 55) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rochelle Hudson (6 Maart 1916 – 17 Januarie 1972) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Harold Teen (1934), Imitation of Life (1934), Les Misérables (1935), en Born Reckless (1937).